Kunsmis Soekbare Produklys

WEEK 34 · AUG 2026

Verhouding (Ratio) Soektog

Soek ’n mengsel op die pryslys volgens die N:P:K-verhouding, ongeag die NPK-konsentrasie en die ander element wat in die produk is; al die opsies sal gegee word. Tik slegs die verhouding in, soos bv. 4.3.4. Ook van toepassing op kg N, P en K wat per ha toegedien moet word. Byvoorbeeld: 120N, 25P en 150K per ha kan gesoek word deur 120.25.150 in te tik.

Presiese % Samestelling

Vul enige kombinasie in — die soektog vind produkte binne die toleransie van elke waarde, gesorteer volgens beste passing.

0 produkte gevind Klik op 'n kolomkop om te sorteer